Vlag van die Kokoseilande

Vlag van die Kokoseilande
Vlag van die Kokoseilande
Vlag van die Kokoseilande
Gebruik Ander Ander
Verhouding 1:2
Goedgekeur 6 April 2004[1]
Ontwerp ’n Enkele groen baan met ’n goue Suiderkruismotief op die wapperkant, ’n goue sekelmaan in die middel van die vlag en ’n palboom in ’n goue skyf in die skildhoek.

Die vlag van die Kokoseilande is op 6 April 2004 amptelik in gebruik geneem. Die vlag vertoon ’n enkele groen baan met ’n goue Suiderkruismotief op die wapperkant, ’n goue sekelmaan in die middel van die vlag en ’n palboom in ’n goue skyf in die skildhoek.

  1. "Kokoseiland" (in Engels). Flags of the World. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 2 April 2019. Besoek op 28 Junie 2013.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne